advertisement
Question
Posted by: Lida | 2007/04/24

Nutriphase

Ek wil net weet of iemand al enige probleme gehad het met Nutriphase, my honde eet huideglik Bobtail maar ek oorweeg dit sterk om hulle oor te skakel na Nutriphase toe. Enige raad oor watse kos vir my diere(Hulle is onderskeidelik 10,9 en 2 jaar oud)
die beste sal werk

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hulle sal "mature adult" en "adult" onderskeidelik noding he. Ek weet nie of Nutriphase van hierdie het nie. Die Premium veterinary diets het wel daarvan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Joni | 2007/04/26

En Chill, dit lyk my dit is ook heelwat beter as Bobtail, ek het bietjie vandag die bestandele vergelyk, soos beef chuck vs beef fillet ;-)

Reply to Joni
Posted by: Chill | 2007/04/24

My honde is lankal op Nutriphase. My ervaring is dat dit uitstekend is - dit word vervaardig deur Nola spesifiek vir Pick 'n Pay. Hulle het 'h Puppy, Adult en Senior soort - my ouer hond eet al jare van die Senior, en my jong hond is nou net besig om oor te skakel van die Puppy na die Adult. Die ouer een is nou 14, die jonger een is vier keer so groot as wat hy is, en 18 maande oud. Die twee is blakend gesond en is altwee uitstekende advertensies vir hierdie soort kos.

Jy kry seker die boodskap: ek kan dit aanbeveel!

Reply to Chill
Posted by: Joni | 2007/04/24

Hi Lida

Onthou net as jy oor skakel dat jy dalk jou ouer hond 'n "Senior" kos sal wil gee. Wat se tipe honde is hulle?

Ek ken nie Bobtail of Nutriphase nie. Hoeveel kan jy bekostig elke maand vir kos? Onthou dat 'n goeie honde kos is duur, maar dat jy minder gaan voer, as se Bobtail. Want die kwaliteit is gewoonlik beter!

Ek hoop dit help!

Reply to Joni

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement