advertisement
Question
Posted by: Nadia | 2007/06/07

Nodig om bekommerd te wees?

Hi Doc;

Doc, ek het nooit voorheen gedink dit was 'n probleem todat iemand my atent daarop gemaak het nie. Is dit normaal om elke 15-20 min te wil gaan piepie? En dan is dit net 'n paar druppels. Soms voel dit asof ek nog piepie het wat net nie wil uitkom nie - dis nogal 'n ongemaklike gevoel. Ek kan ook glad nie knyp nie, want ek hou niks daarvan nie. Ek het daaroor gedink en besef dit was nie altyd so nie, miskien die laaste jaar of twee. Enige raad? Ek is 24.

Dankie
Nadia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nadia
Nee jong dit klink vir my ook bietjie baie. Laat jou Dokter jou urine toets vir infeksie en probeer miskien urispas pilletjies - as dit nie help nie dink ek jy moet 'n uroloog sien, jy kan dalk 'n prikkelbare blaas hê.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement