advertisement
Question
Posted by: jef | 2007/06/14

Nippel gevoelig

Ek probeer nou al vir 'n babtjie van Feb. maar nog geen suskses.
Ek het die 25 Mei my periode gehad en ek het nou al van sondag af gevoelige nippels en dit is baie jukkerig. Ek het die toets dinsdag ogg gedoen maar was neg. Ek moet wer die 22 Junie begin. (ek hoop ek begin nie) Wat kan die rede wees.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Dit mag net wees 'premenstrual syndrome' simptome waar daar kan veranderinge in u borste kan wees. Ons liggame veander soos ons ouere word as dit nuut is vir u.
Dit is te vroeg om n swangerskap toets te doen. As u periode laat by n 1-2 weke dan kan u van n swangerskap toets doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement