advertisement
Question
Posted by: Eina | 2004/09/22

Nies en hoofpyn

Dok

Ek het gister agtergekom dat ek soms hoofpyn kry wanneer ek nies. Die pyn is agter my oë en gan om tot by my slape. Dit duur 'n paar minute en is redelik intens.

Ek weet nie hoe lank dit al so is nie, want ek het eers gister die verband tussen die hoofpyn en die nies ontdek.

Wat kan dit dit wees, en wat moet ek daaromtrent doen?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Eina, dit mag wees as gevolg van chroniese sinusitis. Die beste sal wees om jou dokter te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement