advertisement
Question
Posted by: hester | 2008/01/26

nierkanker

My man is oorlede aan nierkanker. Wat my ontstel, is dat niemand dit ontdek het nie. Die uroloog sê dat die kanker al 2 jaar oud is. Hy het baie gesond geleef. Was gereeld vir check-ups, het nooit gedrink nie. Sy broer is dood aan kanker. Wat kos dit om jou niere te laat scan of x-strale te laat neem vir kanker? Die dokters kon nie die bloed stop na die operasie nie. Sou die kanse beter wees by sê bv 'n groot hospitaal? Hy was 77 maar baie gesond. Geen pyn gehad nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hester

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek is jammer om van jou man se afsterwe te verneem.

Die koste verbonde aan x-strale en skanderings verskil van hospitaal tot hospitaal. 'n Volledige skandering kan tot en met R3000 beloop. Die kanse is nie noodwendig beter by 'n groot hospitaal nie, jou kanse hang bloot van die ervaring/hande van jou chirurg af.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement