advertisement
Question
Posted by: Landa | 2007/02/14

Newe effekte

Haai Jaco

Ek het 3 weke terug n MMR vaccine gekry (Measles, Mumps en Rebella) Ek het al van die newe effekte gekry, maar die wat ek nou het is darem n bietjie erg. Ek het eers n seer nek gehad, toe kon ek laas week skaars loop omrede my bene so seer was. Vanoggend kan ek nie my regter hand gebruik nie omrede my joints van my vingers geswel is en baie pynlik. Kan U vir my se hoe lank ek nog so gaan sukkel? En wat kan ek daarvoor gebruik? Ek het Brufin gebruik, maar dit help nie. Ek mag ook nie baie anti-inflamitries drink nie omrede ek net een nier het. Ek het my Dr gebel, maar sy is weg op n Seminaar.

U advies sal vreeslik waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Ek stel voor jy kontak 'n ander dokter - Jou simptome bekommer my

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement