advertisement
Question
Posted by: Susan | 2004/10/27

NET MY OPINIE

Ek moet sê die is absoluut 'n great site, ek het nog nooit baie luck met sielkundiges gehad nie en ek het hier baie raad gekry en ek voel al klaar beter oor myself. Ek dink nie dat dit 'n kwessie is van die blindes lei die blindes nie ek dink dis meer 'n kwessie van jy het simpatie met mense wat self deur dit is waardeur jy is en jou heel moontlik kan help om bo jou probleem uit te styg. Dis goed dat mense hulle harte kan uitpraat hier ja partymaal iriteer dit jou om altyd van dieselfde probleme te hoor. Ek dink in daai gevalle, maak jou oë toe en dank die Here dat jy nie in daai persone se situasie is nie, dat hy nie bo sy situasie kan uitstyg ten spyte van al die raad wat die persone al op die site ontvang het, want miskien het daai persone al so lank met die probleem saam geleef dat hulle hulself nie kan insien daarsonder nie. Ek praat uit persoonlike ondervinding, as jy vir 'n lang tydperk saam met iets geleef het word dit deel van jou, vra enige persoon wat rook of drink, dit raak 'n gewoonte, so al wat ek vanaand wil sê en ek het gelees wat WHY? gesê het en ek dink ons moet sensitief wees vir mekaar se gevoelens, dink hoe jy sou gevoel het as jy raad soek en iemand val jou aan.

Net 'n paar laaste woorde.
DOEN AAN ANDER, SOOS JY WIL Hê ANDER MOET AAN JOU DOEN.l

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Very nicely said, Susan. I remember as a child reading a book which was supposed to be a great English classic children's book, though I have NEVER found a kid who liked it or even understood it, but it had two characters in it, a Mrs DoAsYouWouldBeDoneBY, and a Mrs BeDoneByAsYouDID.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Shaun | 2004/10/28

Hi Susan,

Well said girl, & yes, a lot of what you said here is true for me as well.

Hope you have a great day.

Cheers,
Shaun

Reply to Shaun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement