advertisement
Question
Posted by: Mike | 2005/12/14

Nek werwel probleem

Dok,

So 4 jaar gelede is daar uitstulping van die kussinkie tussen C5 en C6 gediagnoseer. Ek toe na 'n Chiro, en na 5 behandelings baie beter gevoel. Intussen het die simtome weer verskyn, en my huisdokter het volgens X strale aan my verduidelik dat die openinge in die werwels waardeur die senuwees vertak, besig is om te vernou. Kan 'n Chiro help in so 'n geval, of kan dit slegs dmv operasie reggestel word ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Chiropraktiese behandeling sou my keuse wees, tensy daar erge neurologiese implikasies is - dan moontlik na 'n neurosjirurg. Dit klink nie vir my of u op hierdie stadium sjirurgie moet oorweeg nie. Bepreek u x/strale met u chiropraktisyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/06/18

Hi Dr. My seun 12j is gedignoseer met n C5 C6 nek werwel probleem hy ligte hou teen die kop gekry en is toe vir plate hulle se iets van daar is net splinter van die werwel daar en hy mag geen rugbybspeel nie. Is daar n manier wat ons hom kan help om dit reg te kry. Chiropraktiese spesialis se lyk of hy in n ongeluk was of op sy kop geval het of is so gebore. Is daar iemand wat ons kan sien om uit te vind of alle sport verby is of hoe. Baie dankie

Reply to Anonymous
Posted by: Daisy | 2006/01/19

`n Vriendin(tans 28 jaar) van my se oogsenuwees het op 14-jarige ouderdom net dood geword en sederdien kan sy nie sien nie. Kan daar dalk nie `n oorplanting van die senuwees plaasvind nie? Of is dit onmoontlik?

dankie.
19/01/2006

Reply to Daisy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement