advertisement
Question
Posted by: Sanet | 2011/05/11

Nek en skouer pyn

Al vir ''n geruime tyd het ek ''n pyn in my nek en skouer wat wissel van geen pyn tot heeldag ongemak. Ek kan een oggend opstaan en daar is geen pyn net om more oggend wakker te word met ''n erge seer. Dis nie ''n pyn wat altyd konstant is nie maar as ek my nek/kop op ''n seker manier draai dan skiet daar ''n pyn deur my skouer/nek. Ek sal bv. slaap (en en slaap graag op my maag) sonder enige ongemak, maar die oomblik wat ek beweeg skiet die pyn deur my skouer/nek. Ek kan nie op die presiese plek druk waar ek seer het nie. Laas toe ek by die haarkapper moes sit dat hulle my hare was was als ok tot ek van die agteroor sit posisie by die wasbak moes opstaan toe skiet die pyn deur my nek. Ek is aktief en oefen so 3 dae per week in die gym waar ek met gewigte oefen en kardio doen. Wat kan moontlik die pyne veroorsaak? Ek het nog nooit voorheen nek/rug/skouer beserings gehad nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sanet

Die skiet pyn wat jy ondervind, is as gevolg van senuwee irritasie van die senuwee in die nek. Dit word heel waarskynlik deur erge nekspier spasma veroorsaak. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n x-straal van jou nek konsulteer. Hy/sy moet jou ook na 'n fisioterapeut verwys. Intussen kan jy Myprodol vir die irritasie en inflammasie in die nekspiere gebruik.

Groete


Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/08/12

ek het 'n seer skouer en sonar wys daar is 'n skeur in my skouer . My dr vir wie ek werk [ortopeet] se hy kan my nie scope nie, want daar is dan niemand in die praktyk nie. Ek is raadop pynstillers help nie meer, en kan ek skaars my arm optel om my haerdroeer op te hou, selfs as ek bestuur kan my arm nie altyd die stuurwiel eers draai = wat stel u voor asb

Reply to Anonymous
Posted by: Burger Olivier | 2015/04/05

any exercise I may do or can do for above answer which also fits me

Reply to Burger Olivier

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement