advertisement
Question
Posted by: May | 2007/02/20

Navrae

Goeiedag

Ek wil graag weet wat die beste produk is tussen Prava en Lovachol (cholesterol pille). My man was vir baie jare op Prava (voorgeskryf deur 'n kardioloog). Sy telling was nou 6.9 en dr het hom Lovachol voorgeskryf. Hy kla nou van ontsettende hoofpyne. Kan dit die Lovachol wees? Ek het 'n bietjie gelees oor die twee produkte en ek dink dat Prava 'n beter produk is. Ek wil graag 'n professionele opinie ook bekom. Kan u raad gee asseblief?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo May
Mens kan nie eintlik sê een is beter as die ander een nie, hulle is in dieselfde familie. Dit mag wees dat die Prava beter akkordeer met jou man. As dit oor koste gaan, vra jou dokter om eerder 'n Prava generiese produk te probeer - werk gewoonlik goed.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement