advertisement
Question
Posted by: Hester | 2004/11/12

Naels

Wanneer ek vir meer as 'n week cutex aan my naels sit, lig my naelbed op. Wat is die probleem? Dit kom al jare. Dan moet ek dit afhaal en weer die naelbed kans gee op herstel. Ek sit ook nael versterker onder aan. Niks help nie. Sal dit help om 'n pil te drink? Ek het al gelatine gedrink. Nodeloos. Dit word rooi onder die naelbed, en die voorste wit stoot agtertoe. Baie dankie. Sal graag 'n oplossing wil hê want ek hou van cutex!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hester, dit is moeilik om ‘n diagnose t maak sonder om die probleem te sien, maar dit klink asof jy ‘n fungis infeksie mag hê. Die beste sal wees om ‘n dermatoloog te sien en dit uitgesoreer te kry. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement