advertisement
Question
Posted by: PROPPIE | 2004/12/11

nadele van dun bloed

Beste Doc, Kan u asseblief vir my meedeel wat die nadele van dun bloed kan wees.

Wat se probleme kan dit veroorsaak,
Is dit lewensgevaarlik.
Wat kan mens doen om die bloed dikker te maak.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Proppie, dit hang als af van hoe dun die bloed is en wat die oorsaak daarvan is – die gevolge van “dun bloed” as gevolg van aspirin of bloed verlies verskil hemelsbreed van mekaar. Laat weet my wat die oorsaak is as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/07/18

My bloed is te dun van teveel asperien

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/27

Hoe maak mens bloed dikker ek het lou warm suurlemoen water gedrink vir 2 dae nou my bloed so dun, my neus het skoon begin bloei.Help asb

Reply to Anonymous
Posted by: Mev Goosen | 2015/09/14

Bloed slaan uit onder my vel, dit lyk soos bloedkolle of bloedspatsels... is my bloed te dun? Ek druk netnou 'n klein puisietjie op my regterarm uit, toe loop die bloed en versprei oral onder die vel, is dit normaal? Kan medikasie dit veroorsaak? Help asb, dankie.

Reply to Mev Goosen
Posted by: Anonymous | 2015/03/11

My ma drink bloed verdunner en het nou al n paar maal vandag sulke amper floutes ervaar, so dronk lighoofdig in die kop en dan voel dir of hy wil flou word. Dankie AnsieRossouw

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement