advertisement
Question
Posted by: Marcelle | 2011/06/22

Naarheid

Ek het ''n Post nasale drup en het slym en kan dit ook simptone wees van naarheid - Wat kan ek gebruik sonder om ''n dokter te sien

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marcelle

Ongelukkig sal jy 'n dokter moet konsulteer om vas te stel wat die oorsaak van die post nasale afskeiding is. Dit kan moontlike as gevolg van kroniese infeksie wees of kroniese allergiese rinutis. Dit is ook moontlik dat jy 'n skewe neus septum het wat die probleem veroorsaak. Dit sal beter wees om 'n dokter te konsulteer, sodat die spesifieke probleem behandel kan word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement