advertisement
Question
Posted by: Landa | 2007/05/30

Naar, maar nie swanger

More Dok

Dit gaan baie weird klink, maar ek het n probleem. My tweelingsuster is nou 6 weke swanger, maar ek kry haar morning sickness. Wat kan ek daaromtrent doen? Alles maak my naar!!! Ek wil nie pille gebruik nie, omrede selfs n Panado my baie moeg maak. So naarpille is buite die kwessie... Is daar enige iets anders wat ek kan doen of gebruik. En hoe lank sal dit aanhou? Ons bly nie in dieselfde dorp nie. Ek het vir haar gese sy moet vir n swangerskap toets gaan omrede ek vir niks naar geword het nie. En sy is toe swanger. Ek doen elke aand sport en dit put my regtig uit. Ek voel net goor.

Baie dankie vir u tyd en advies...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Landa
Jy is doodseker jy is nie ook swanger nie?? Laat jou dokter ook net kyk of daar nie 'n urienweginfeksie of maagseer is nie - dis dalk toevallig maar ek weet mens kry "simpatieke" simptome by identiese tweelinge!
Indien nie, probeer iets soos Avomine, of Vomifene. Gemmer is 'n natuurlike anti-naar middel so dit help om gemmerkoekies met jou tee te neem of gemmertee te gebruik!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement