advertisement
Question
Posted by: 001 | 2007/06/12

Naar

Ek is nou 9 weke swanger en baie naar. Ek gooi glad nie op nie, maar het heeltyd hierdie ongelooflike naar gevoel. Dit voel of iets permanent in my keel vassit. My gynae het 'n pil vir my voorgeskryf (Asix of so iets) wat werk vir ongeveer 'n uur of so, en dan is die naar gevoel weer terug. Ek voel aaklig en dit beinvloed op hierdie stadium my hele menswees. Is daar enigiets anders wat ek eerder kan neem of moet ek maar net moed hou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Naaarheid in swangerskap word gewoonlik beter by die einde van die eerste trimester +- 14 weke. Daar is hoop!
Tot dan stel ek voor dat u die tablet gvan die gyn n half uur voor u moet eet geneem word sodat u iets in u liggaam kan kry. U moet 6 klein maaltye he in plaas van 3 grotes. Tussen die maaltye kan u iets souterig eet soos Salticrax of droe brood/('toast') sonder melk aftrekkings soos kaas. U moet Vitamiene en Folic Acid aanhou neem. U moet ook Thiamien suplemente vir uself kry.
As dit nie help nie en u voel swak kontak u gyn onmidelik!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Lee | 2007/06/12

Hello daar! Baie geluk met die swangerskap. Jong ek weet presies hoe jy voel. My seun is nou 'n jaar en dit voel soos gister toe ek so naar was, ek weet dis aaklig.

Wat vir my gehelp was, as ek is die oggend wakker word, die eerste ding wat ek doen was om Marie beskuitjies (somer baie) en rooibos tee te eet en drink. Ek hoop dit werk vir jou, sterkte en hoop alles gaan goed met jou!

Reply to Lee
Posted by: Natasja | 2007/06/12

Ek is 12 weke,presies dieselfde gevoel v 6 weke af, het ander pilletjie byApteek gekry, werk great! Het ook vir my saltycrax gekry, en broodtjie saamgevat werk toe,yswater gedrink. Voel effe beter nou!

Reply to Natasja
Posted by: Nikita | 2007/06/12

Congratulations on your pregnancy.

I had the same problem. My gynae said I should try to keep a healthy snack handy so I can chew on something frequently. I have a lunch box of bite size fruits, a litre of water, low fat yogurt and provita’s on my table every day. I must say, it really helped a lot. That feeling is gone. My day is not complete without my snack box. Try it, it will work.

Hope you feel better soon.

Reply to Nikita

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement