advertisement
Question
Posted by: lana | 2007/03/28

Naar

More Dr

Ek het op die 13.03.07 vir Kunsmatige Insiminasie gegaan. Ek het die 25.03.07 my siklus begin. Maar dit was net vir 2 dae en nie so swaar soos altyd nie. EK het my Ginekoloog die 26ste gebel en haar gese daarvan. Ek het vir bloedtoetse gegaan en dit was Negatief. Maar die ding is ek bly naar... Ek gaan weer volgende Donderdag vir die volgende een. Ek wil net weet hoe lank na die Insiminasie kan mens n bloedtoets doen? Die Suster wat my gebel het, het gese die Dr wil n dag of twee wag, want dit was miskien te gou om die bloedtoets te doen. Maar sy het klaar die volgende Insiminasie gebook. Kan ek n Home Pregnancy Test vat net om seker te maak? Of is dit dalk iets anders wat my so naar maak? Ek is naar, vreeslik moeg en n hoofpyn al van Sondag af... Of is ek maar net besig om siek te word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lana
Jy kan 'n home pregnancy test neem - sorg dat jy 'n beta HCG tipe gebruik, of jy kan dalk die bloedtoets herhaal?Gebruik jy enige hormone op die oomblik - dit kan mens naar maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement