advertisement
Question
Posted by: abby | 2007/03/19

naar

Ek het 'n opregte 3 maande oue husky. Van Saterdag af, werk sy magie water. Hy gooi ook aanmekaar op. Hy het niks snaaks geeet nie. Hier is geen veearts wat vandag kan help nie en ek is al raadop. Ek het hom 'n M&B pilletjie gegee. Hy lê net in sy mandjie en wil niks doen nie. Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit klink nie goed nie. Hoender and rys in klein maaltjies is goed en klein bietjies water gereeld. As he nie binnekort beter voel nie moet hy deur 'n veearts gesien word asb.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Chill | 2007/03/19

Ek stem saam - as 'n babahondjie al vir 'n paar dae siek is, moet hy so gou as moontlik veearts toe. Maak asseblief 'n plan!

Reply to Chill
Posted by: Frances | 2007/03/19

abby, het hy sy inspuitings gekry. AS ek jy is vat hom vet toe, moet nie hier wag dat die vet jou gaan antw nie...dit kan dalk te laat wees. Hy kan dalk katgriep op getel het, So vat hom dadelik..

Sterkte

Reply to Frances

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement