advertisement
Question
Posted by: Richie | 2007/07/23

Na Histerektomie

Ek is 40 jaar oud en het 2 weke gelede 'n volledige abdominale histerektomie gehad ... die serviks is ook verwyder. Ek voel verbasend goed, ek wonder net oor die volgende paar dingetjies. Gaan seks dieselfde wees na die serviks weg is, hoekom wil ek kort-kort urineer ... ek is so bang my blaas het uitgesak, hoe lank gaan die swelling op my maag nog daar wees ... ek hoop nie dis permanent nie, wanneer kan ek begin oefen? Op die oomblik stort ek net omdat ek bang is die snit gaan oop, wanneer kan ek weer bad? Almal het my voor die tyd gewaarsku dat dit 'n reuse operasie is en dat ek baie lank sleg sal voel. Ek kan nie glo ek voel so goed nie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Sex should not be mcuh different. The urgency with urination is probably because work is done in the area of the bladder. If, however, you have any burning, this could indicate a bladder infection and you should see your doctor.
t really takes about 6 weeks for things to heal, so the swelling may persist that long and you should not do excerise till then.
You can bath when the scar is completely healed.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/06/11

hoe lank word jy af geboek na n historektomie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/06/30

Ek wil graag weet ek het nov laas jaar 'n historetomie gehaad maar net die baarmoeder verwyder maar nou het ek 'n problem op getel as ons gemeenskap het dan wil my maag elke keer werk is daar dalk 'n problem met my dikderm moet ek bekommerd wees of nie

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement