advertisement
Question
Posted by: Tiger :-(( | 2004/01/20

Myt

Hallo DOC
Wat kan ek gebruik vir velmyt (Sarcoptes) asseblief

Baie dankie vir U hulp

Tiger

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Die mees algemene behandeling in volwasse honde is organofosfaat bevattende dipstowwe, maar die vervaardiger se aanwysings moet streng gevolg word. Jou veearts kan ook sekere inspuitings toedien wat baie effektief kan wees, maar dit is nie bekikbaar vir algemene verspreiding nie, het poitensiele gevare en ek gaan eerder nie die naam hier noem nie. Die eersgenoemde dipstof is die algemeenste behandeling en is wyd verkrygbaar, maar VOLG DIE INSTRUKSIES TOT DIE LETTER!

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement