advertisement
Question
Posted by: Navraag | 2007/03/02

My vrou het lus vir seks verloor

Dokter ek hoop jy kan my help. My vrou was tot so 2 jaar terug heel toegeeflik met seks, toe raak sy swanger (beplan), vandat sy gehoor het sy is swanger wou sy gald nie meer met my omgang he nie, sy se sy is bang die kleintjie kry seer. ek het dit aanvaar en gerespekteer. Nou is die kleintjie reeds 14 maande oud en van haar kant af is dar net niks, tog geniet sy dit sou dar die slag iets gebeur. die geboorte was 'n kyser en maklik, sonder stress, Die kleintjie is 'n droom. Ons het 'n goeie gesonde verhouding, maar even as ek weg was van die huis af, sy is bly om my te sien maar seks kom nooit van haar kant af nie, Wat kan fout wees of wat kan ek vir haar gee dat sy dalk weer van haar kant af iets doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Ther sexologist may be able to help.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement