advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2008/07/17

My voete - help ASB

HI Dok, ek wonder of u dalk vir my raad het? Ek sukkel nou so ongeveer 4 jaar met my voete en was van bakpoort na stuurpoort om Dr' s te sien en toetse te laat doen. Nou het ' n Dr vir my gese dat ek moontlik dieselfde siekte het as wat bokser in hul gesigte het, naamlike kroniese infeksie/inflamasie in die senustelsel van my voete! Al wat die pyn verlig is Vit B2, B6 en 12 tesame met omega 3 &  6. Maar nou jaag dit my bloeddruk op en ek kry vreeslike hart kloppings. Ek moet 2 bloeddruk pille neem en wat my bang maak is dat ek hartversaking aan die linker kant van hart het asgevolg van 2 operasies binne 7 dae wat ek vroeer die jaar gehad het. Dok help asb, want ek is al bang vir julle!! ( Geen S5 medikasie help nie, behalwe Tegretol soms) Ek sal u raad en advies waardeer. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tessa

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig of jy 'n neuroloog geraadpleeg het en of 'n biopsie al van die pynlike area geneem was. Met ontvangs van jou antwoord, sal ek so spoedig moontlik 'n opinie lig.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Teresa | 2016/02/02

Hi ek soek raad asb my pa se enkels is dik geswel hy is dronk in sy kop hy bly moeg en nou en dan slaap hy net hy kani eers meer loop nie dan is hy moeg hy het n hart probleem en bloeddruk en het suiker siekte

Reply to Teresa
Posted by: ciano | 2015/10/10

Hi Dr. Asb help ons, my man was n maand terug n week in die hospitaal vir inlamasie in sy been. Nou begin dit weer. Sy onder been en enkel is so geswel dit lyk soos olifants voete. Hy se ook die pyn trek in sy lies in. Hy werk op n chrome plant in rustenburg en kry baie seertjies op sy bene soos Die overhaul teen sy bene skaaf met die vuil chrome wat op onaangename plekke inkom. Kan dit van die seertjis wees maar ook by gese dis elke keer net die een been wat hy sy knieg seer gemaak het 10 jaar terug. N stukkie kraakbeen het af gebreek en die dokter kan hom nie help met die knieg tot hy nie geweldig baie gewig verloor het . Asb dis dis wat ek weet en met dr kan deel sodat dokter net n idee kan kry. Van wat aangaan

Reply to ciano
Posted by: caroline | 2014/03/09

Hi da wil weet hoe ek brandende voete kan behandel. My voete brand by my tone> ek het n dr gaan sien en hy het my pille gegee en ongelukkig kan ek dit net in di aand drink, dit maak my slaap in die dag en laat my baie soos n zombi voel. ek het suiker en hy se dis simptome van suiker wat ni genees kan word ni soek net raad Groete Caroline

Reply to caroline
Posted by: tryna | 2008/09/29

help asb my voete brand ek slaap omtrent niks nie weet nie meer wat om te doen nie dankie

Reply to tryna
Posted by: tryna | 2008/09/29

Reply to tryna
Posted by: Tessa | 2008/07/21

HI Dr

Nee nog nie een van die 2 is gedoen nie, behalwe dat daar xtrale, suikersiekte, glukose en nog ander toetse gedoen is.

My linker voet is van voor by die tone tot agter by die hak seer en my regter voet net tot na die pols voor my haak. Mense kan nie verstaan as ek se dit pyn tot in my kop in nie. Dit het begin met "  pins and needles"  en '  n helse brand gevoel en nou is dit so erg dat ek nie sonder sokkies kan loop nie. My voete moet nie koud word nie en skoene ruil ek so gereeld moontlik. Soms verlig dit die pyn. Baie massering help ook.

Groete
Tessa
Date: 18/7/2008

Reply to Tessa
Posted by: Tessa | 2008/07/18

HI Dr

Nee nog nie een van die 2 is gedoen nie, behalwe dat daar xtrale, suikersiekte, glukose en nog ander toetse gedoen is.

My linker voet is van voor by die tone tot agter by die hak seer en my regter voet net tot na die pols voor my haak. Mense kan nie verstaan as ek se dit pyn tot in my kop in nie. Dit het begin met " pins and needles"  en ' n helse brand gevoel en nou is dit so erg dat ek nie sonder sokkies kan loop nie. My voete moet nie koud word nie en skoene ruil ek so gereeld moontlik. Soms verlig dit die pyn. Baie massering help ook.

Groete
Tessa

Reply to Tessa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement