advertisement
Question
Posted by: carol-ann | 2005/07/27

my rug en nek

my rug en nek is besig om my moedeloos te maak dis nou al 1 maand wat ek met die freeslike pyne rondloop ek was al by die dokter en toe doen hulle 'n EKG op my want ek het hoe bloedruk en my hart spring iut sy kassie hulle het agtergekom dat ek hart probleme het en vir my Purbloka gegee wat bevat die pilletjie alles en is daar iets anders wat ek kan gebriuk vir pyn my nek het 'n vreeslike brand pyn en ek kan net nie meer cope nie het U enige raat vir my die pille wat ek gebriuk is:spectrapain forte en do wit driehoekige pilletjie met 'n V en sy boksie is lig blou.
ek het gegaan vir 'n voltaren inspyting so 2 weke terug en dit het my niks gehelp nie ek het tot voltaren pille gebriuk en dit het ook niks gehelp nie. probeer a.s.b help ek is raad op

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageWorkplace health expert

Please post to Cyberdoc, this is a workpace health site. Dankie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chirstel Fourie | 2005/08/30

My 8 jarige kind is baie besig en vol energie, hy sukkel om te konsentreer (volgens sy juffrou) tog presteer hy uitstekend, ek het hom na 'n Neoroloog toe gevat wat reken sy Adrenaline vlak is 25% hoër as normaal - Hy skryf toe Equinorm 10mg (1pill saans) en Pur bloka 10mg (1 pill soggens) voor, my kind is 2 maande op die medikasie - en is tien maal erger as voorheen juffrou sê hy sit nie stil vir 1 minuut nie, en ek as sy ma sien ook die verskil (dat hy slegter af is) Tog deur alles presteer hy nogsteeds uitstekend - Ek het die pille gestaak - ek soek raad vir die konsentrasie probleem - ASSEBLIEF

Reply to Chirstel Fourie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement