advertisement
Question
Posted by: Jennifer Maritz | 2018/11/30

Beroerte in hartleier

My man het n beroerte gehad hy is n hartleier nou is sy suiker hoog.hy kry behandeling ek wil ekter weet wat mag en mag nie ge eet of drink word nie(voedsel) hyt baie gewig verloor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageThe Dietitians
- 2019/01/07

Hi Jennifer,

Om die are gesond te hou om beroerte en hartsiektes te voorkom met cholesterol en inflamasie beheer word met gesond koolhidrate vette en proteine Die spasie wat hier gegee word is egter onvoldoende om al die voedsels te lys ASOOK die voedsels wat vermy moet word Die beste sal wees as jy n dieetkindige gaan sien Sy kan jou help met die tipe kos asook met gesonde maaltye wat jy vir jou man kan saamstel praksties ekonomies wat julle lewestyl pas Kontak www.adsa,org.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement