advertisement
Question
Posted by: Ann | 2004/10/22

My ma het obsessie met my baba

Ek het 'n seuntjie van 7 maande. My ma woon op dieselfde dorp as ons, en het vrye toegang tot ons huis. Ek het nog altyd gaie goed oor die weg gekom. Maar vandag my seuntjie se geboorte,
is sy totaal en al 'n ander mens. Ek wil amper sê sy verafgod die kind. Ja, ek is ook vreeslik lief vir hom, maar sy is regtig baie erg. In 'n mate verstaan ek haar gevoel. Sy het 'n babaseuntjie verloor toe hy 3½ jaar oud was aan bloedkanker. En ander broers woon in ander lande, so sy sien hulle kinders net op foto's. My pa is ook al baie jare gelede oorlede, so sy het niks en niemand om haar aandag op te vestig as my kind nie. Ek is baie bly dat sy betrokke is by hom, maar sy versmoor my.
Sy gee vir hom - te eet en te drinke net wanneer sy wil, wat sy wil, en as ek iets daaroor sê, raak sy hartseer, en ry huis toe. Haar hart is dan seer. Ek het geen sê oor my kind as sy in die omtrek is nie.

Ek kan haar tog sekerlik nie verbied om my kind te sien nie, dit sal haar finaal breek, maar so kan ek ook nie aangaan nie. Ek het 'n domestic worker wat bedags na hom kyk aangesien ek halfdag werk, en sy ken sy roetines baie goed, maar my ma kom meng in en krap dinge heeltemal deurmekaar. Hoe moet ek dit hanteer, en wat is die beste manier om met haar te praat sonder om haar gevoelens verder seer te maak. (ek kry die snaakse gevoel dat sy haar verbeel dit is die kind van haar wat sy aan die dood afgestaan het.

Raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

If I understand, your mom is rather obsesive and over-the-top in showing her love for your son, maybe in relation to having lost a child of her own when it was young ; and is taking control and undermining your discipline and rules. This needs to be discussed frankly with her, to explain that while her love is welcome, YOU are the ma and you set the rules, which shee needs to reinforce, or the child will get very confused.
NM's suggestion is excellent.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Ann | 2004/10/22

Thank you all so much. I'm definitely going to try discussing it with her.
Thanx

Reply to Ann
Posted by: EG | 2004/10/22

Ann, (afrikaans not so good). I have also lost a child. Had a girl after that. I must say the love that everyone shows this second little girl is a more intense love, gran, grandpa, mom and dad. I think it is more gratefulness for the child. Also, you must understand also that your mom does nt have other grand children close to shower her love on, so let her be. As NM says talk to her over a cup of coffee and explain to her nicely about routines etc. Im sure she ll understand.

Reply to EG
Posted by: NM | 2004/10/22

Miskien moet jy haar uitvat vir koffie en BAIE rustig en kalm aan haar verduidelik dat jy dink dis amazing dat sy so baie vir haar KLEINKIND omgee. Se dan vir haar dat sy enige tyd welkom is om te kom kuier, maar dat sy groot asb. nie sy roetines moet verander nie, want jy kom agter as "iemand" dit wel doen, raak hy moeilik. Ek is seker sy sal verstaan...doen dit net op 'n rustige manier....Sterkte!!

Reply to NM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement