advertisement
Question
Posted by: dringend help nodig | 2004/11/08

MY LEWE 'N GEMORS

Ek wil graag alles van my afkry. Ek self dink dat ek by 'n sielkundige moet uitkom My lewe is vandat ek kan onthou 'n gemors. Ek is gemolesteer vandat ek 8-10 jaar oud is, deur 2 van my ooms. Niemand het daarvan geweet nie. Ek het eers hierdie jaar vir my man vertel, en ons is al 15 jaar getroud. Ons seks lewe is ook nie goed nie, ek is te bang om iets te nuuts te probeer.My ma is oorlede toe ek 25 was, en 'n jaar en 'n maand daarna het ek 'n miskraam gehad. Ek dink nog steeds aan die miskraam, maar ek treur nie meer daaroor nie, want 2 maande daarna het ek weer swanger geraak en 'n seun gehad. (Hy is nou 10). Ek het nog steeds nie my ma se dood verwerk nie, en so 2 jaar terug is my pa dood (ook nog nie verwerk nie). Ek voel so dood binne in my (ek gaan nie eers meer kerk toe nie). Ek het myself helemal van die molestering afgesny (ek het amper vergeet daarvan), en hierdie jaar het alles weer oopgekrap. My man wil my nie glo dat ek dit heeltemal geblok uit my verstand geblok het nie. Nou se hy dat ek vir hom lieg. Ek is al so moeg. Elke keer wat ons baklei se hy dat ek vir hom lieg.
Ek het 3 pragtige kinders (13, 10 en 9). Ek het al probeer selfmoord pleeg toe ek swanger met my jongste was (oordosis slaap pille gedrink). Gelukkig het sy niks oorgekom nie. ' n Paar weke gelede wou ek weer pille drink, maar gelukkig nie. Ek het gedink aan my kinders. Ek is ook 2 jaar terug gediagnoseer met skilklier kanker. Ek is op die oomlbik in remissie. My man is ook nooit by die huis nie, altyd besig met iets As daar iets by die huis verkeerd is dit my skuld. Ek werk elke dag en party dae kom ek amper eers 7 uur by die huis. As die kinders stout is dan het ek hulle verkeerd groot gemaak. Wanneer hy by die huis kom dan het hy al 'n dop ingehad, en dan kry ek alles weer van vooraf. Dat ek vir hom lieg, en dat alles my skuld is. Hy het my darem nog nooit beskuldig dat dit my skuld is dat ek gemolesteer was nie!! (Gelukkig). Hy vind fout met alles. Ek is 37, so hierdie dinge gaan al lank aan. Enige raad. Party keer wil ek my man los, maar ek kry nie genoeg geld om ons te onderhou nie (ek is kontrak basis aangestel vir 'n jaar). Nou kan julle dink hoeveel kry ek? Met al hierdie dinge wat met my gebeur het, is ek aie depressief. Ek gebruik geen medikasie vir dit nie. En as ek depressief is, ek kry my troos in kos. Ek is altyd depressief. Ek is ook altyd positief met alles (self toe ek kanker gehad het), maar sodra my man by die huis kom is ek depressief. Ek het nog geen hulp gekry vir enige van my probleme (wat bo genoem) nie. Party keer voel ek of ek mal is. Ek se altyd ek wil nie uitlik na 'n sielkindige toe gaan nie, want wanneer ek klaar is by hom, moet hy weer een gaan sien, met al die probleme wat ek het.
Help my asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Dear dhn,
Sjoe ! You certainly have had a hard time in life so far, and many reasons to feel unhappy. You are absolutely right that you should see a shrink, a psychiatrist or clinical psychologist, as much could be done to improve this situation and let you feel happier and more in control of your life. I agree with lady nina and Shaun, here. You've done a remarkable job in getting through all these difficulties so far ; but now you surely deserve the care and support of a shrink and counsellor.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: edmund | 2004/11/08

You see things and you say, "Why?" But I dream things that never were and
say, "Why not?" George Bernard Shaw

Reply to edmund
Posted by: lady nina | 2004/11/08

hello vriendin

jy is n baie brave en spesiale mensie en net die feit dat jy elke dag opstaan en weer probeer is alklaar vir my n teken dat jy a vegter is
die fout wat ons vegters maak is om die verkeerde dinge te beveg, dan raak ons moeg en kwaad en bitter....
dit help nie om die spoke van die verlede te baklei nie , dinge het gebeur en ja die skade is baie groot, maar jy het oorleef, daar het goeie dinge uit al die gemors gekom - ek is seker jy ken die teken van a molesteerde kind en is wakker vat jou kinders getref? net daai een lessie wat ons geleer het wat maak dat ons kinders die pyn en leiding vryspring maak al die pyn die moeite werd.

die ding wat jy wel kan verbeter is jou huwelik - ja en weet jy wil nie meer nie - maar soos jy self se het jy nie a keuse nie - kan julle nie na a huweliks kamp gaan nie? as hy regtig nie wil nie sal jy maar jou geluk op a ander manier vind eg deur jou werk, kinders, geestlike lewe, n stokperdjie?
dis belangrik dat jy 10 min per dag aalleen spandeer - ek is gelukkig ek sit 3 ure n dag in die verkeer !

laat weet hoe dit gaan - jy sal wen girl! eintelik het jy klaar gewen is net a lang pad

nina

Reply to lady nina
Posted by: Shaun | 2004/11/08

Hi DHN,

I am amazed that you have been through so much & have gotten so far without any help as such. Although I wouldn't even attempt to answer any of your concerns, I will say that you are quite an amazing woman.

Regards,
Shaun

Reply to Shaun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement