advertisement
Question
Posted by: dorothy | 2008/01/19

my kind

halo my kind het n uitslag van dat sy gebore was sy is nou 1jaar en 6maande die dr bly kortozon salf gee dit jik en die is oral op haar liggaam ek het die room gestop kan jul my raad gee asb dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dorothy

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Wat is die diagnose wat die dokter gemaak het en was dit deur 'n Dermatoloog gemaak? Ek stel voor dat jy 'n afspraak met 'n goeie Dermatoloog maak om vel skrapings te doen en sodoende 'n histologiese aanduiding kan kry oor wat die oorsaak van die veluitslag is. Sodoende sal julle dan ook met die korrekte behandeling kan begin.

Groete


Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement