advertisement
Question
Posted by: elmarie | 2010/05/27

my dogter

hi, my 16 jarige dogter verloor erg hare, het onlangs baie erg gejeuk. Was by dokter en het bloed laat trek. Haar skuldklier toets normaal en so ook ystervlakke. Moet ek bekommerd wees en vir iets anders ook laat toets. die jeuk is weg, maar haarverlies erg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elmarie
Laat kyk net na haar lewer en nierfunksies ook (LFT en UKE toets) Haarverlies kan ook agv stress wees - gewoonlik in die 3 maande na eksamen of 'n stressvolle episode. Gooi vir haar Lennon se Bergamot essens (1 botteltjie) in haar bottel sjampoo om haargroei te stimuleer en kry vir haar 'n multivitamien soos Nu-hair.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/27

Hallo Elmarie
Laat kyk net na haar lewer en nierfunksies ook (LFT en UKE toets) Haarverlies kan ook agv stress wees - gewoonlik in die 3 maande na eksamen of 'n stressvolle episode. Gooi vir haar Lennon se Bergamot essens (1 botteltjie) in haar bottel sjampoo om haargroei te stimuleer en kry vir haar 'n multivitamien soos Nu-hair.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement