advertisement
Question
Posted by: Diana | 2005/11/30

Muccels

My man het die afgelope tyd begin kulb toe gaan en deurnag partytjies gedoen saam met sy vriende, ek het uitgevind hy gebruik extasy tablette. Na 'n paar maande het sy spiere begin skeer van sy gewrigte af, kan dit wees asgevolg van die pille of is dit iets anders. Sy bloeddruk is ook hoog iets wat hy nooit voorheen hehaad het nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Diana, die spierprobleem en hoë bloeddruk mag wees as gevolg van die ecstasy en ander middels soos steroiede, maar dit mag natuurlik ook wees as gevolg van ‘n siekte proses. Die beste sal wees vir hom om sy dokter te sien en seker te maak. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement