advertisement
Question
Posted by: koos123 | 2003/01/30

moontlike ekseem of omloop

hoe lyk 'n omloop/ of wat is die sintome?
sal dit groter raak of 'n 'rash' veroorsaak?
en wat veroorsaak 'n omloop?

ek het 'n sirkelvormige 'merk' diep op my bo been, dit was net eendag daar en dit raak nie groter of kleiner nie, dit is irriteerend en juk soms - net as 'iets' daarteen skuur , maar daar is nou besig om 'rash' te veroorsaak.

enige insig in watter soort room ek dalk daarop kan sit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Koos, ‘n omloop is ‘n fungus infeksie wat weer van die middel van die kol af weer begin gesond raak. Daar is dus ‘n ring van infeksie wat gesonde vel omkring en stelselmatig groter word. Die maklikste sal wees om ‘n anti-fungus room by jou apteek te kry en dit vir ten minste ‘n week te gebruik. As dit nie opklaar nie is dit nie ‘n omloop nie en sal die beste wees om jou dokter te geen sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: koos123 | 2003/02/02

dankie.

Reply to koos123
Posted by: Gary | 2003/01/30

Ek weet nie wat jy het nie, maar as ek jy was sou ek "Tea Tree Oil" probeer. Jy sal dit by jou apteek kan kry. Sit dit net so op of verdun dit met water so bietjie as jou vel baie sensitief is. Hoop dit gaan weg.

Reply to Gary

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement