advertisement
Question
Posted by: Fdt | 2007/12/07

Moontlike Beroerte??

Sedert gister,6/12/07, ondervind ek n effense wanbelans asook dat my linkerbeen effens "buite beheer" is as ek stap.. Die linkerkant van my tong voel effe leweloos en so af en toe sal ek n ligte "naalde en spelde" ervaring in my linkerarm kry... Het ek dalk reeds n ligte beroerte gekry of is die grote dalk nog oppad??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

FDT

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n Internis besoek vir 'n volledige ondersoek, sowel as 'n moontlike CT skandering van die brein. Dit klink nie soos 'n beroerte nie, maar om jou gerus te stel, stel ek voor dat jy 'n afspraak met 'n Internis maak.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Fdt | 2007/12/10

Dankie vir die terugvoering. Die probleem is intussen opgelos na n besoek aan n Chiropraktisyn wat n vasgeknelde senuwee gediagnoseer het en na twee behandelings die simptome reeds drasties verminder het...

Reply to Fdt

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement