advertisement
Question
Posted by: Skaam | 2007/04/04

Moontlik?

Hallo
Ek het gehoor dat 'n meisie kan swanger raak van semen wat van buite af in swem as dit naby genoeg is. Nou wonder ek se nou maar 'n mens het jou hande gewas in die badkamer en afgedroog aan die handoek wat iemand wat sy hande voor jou gewas het afgedroog het dalk semen op gehad het en dan gebruik jy die toilet. Kan daar dan semen op jou hande wees wat as jy afvee naby genoeg beland en dan kan inswem om jou swanger te maak?
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe skaam
Nee semen word baie vinnig droog in lug - dit is onwaarskynlik dat so iets sal gebeur. Semen is ook wit en jellierig en jy sal dit sommer sien op die handdoek as daar is. Waarvan hulle hier praat is wanneer 'n man by ( maar nie in nie) die meisie se vagina 'n orgasme het en die semen beland op die opening van die vagina.
Moral of the story - moenie 'n "warm vryery" toelaat as jy nie wil swanger word nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: q | 2007/04/04

hahahahahahahahahaha!

Reply to q
Posted by: cv | 2007/04/04

Nog nooit van so iets gehoor nie

Reply to cv

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement