advertisement
Question
Posted by: Tiekie | 2005/11/30

Moet ek kwaad wees of nie?

My b/f het laat slip dat sy x se susters hom gese het dat die x sms'e van my wanneer ek en sy baklei het, wat ons nie meer doen nie, aan hulle gestuur het en hy't my nooit gese nie.

Hy se want hy soek nie drama nie en dan sou die hel los gewees het. Ek voel hy moes dit nie van my af weggesteek het nie.

Jy sien hulle hou van my en ons kuier bymekaar maar die x is nie welkom in hulle huise nie, sy doen dit natuurlik om kwaad te steek.

Ek voel net nie ek's gelukkig met die feit dat hy goed vir my wegsteek nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

.....

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Tiekie | 2005/11/30

Nee ek doen nie.

Jy's seker reg.

Dankie, hy't 'n sad face en sorrie sms gestuur nou-nou.

Sal maar goed word maar ek't hom gese 'n leuen of geheim kom altyd uit!

Reply to Tiekie
Posted by: Delene | 2005/11/30

My family doesnt like my husband.........cuz he is muslim......
whatever
point is, whatever they think of him & whatever they say, I keep to myself....WHy do i want to make it worse...?
I dont go there either...as he is my priority before my parents...

he wantes to spare your feelings & make sure the fights end....
So give him sum credit here....?

Unless you are looking for a reason to fight.........?

Reply to Delene
Posted by: Tiekie | 2005/11/30

Fair enough maar nou ? Nou's ek eers de bliksem in want nou verstaan ek hoekom ek skielik nie genooi is na 'n partjie toe nie, hy't net gese ek is nie welkom nie en daarom gaan hy ook nie. Hy kon my toe al gese het dan het ek verstaan.

Nou kan hulle almal in hulle hel in vlieg. In any case is hulle niks van my nie.

Dankie Delene ek is net al so baie verneuk dat ek enige geheime as moeilikheid beskou.

Reply to Tiekie
Posted by: Delene | 2005/11/30

Tiekie, in all fairness, i have seen how you can fight fire with fire....
Your tongue is very sharp, and to say the other one started it first.....and you just replied to her ugly sms'es, reminds me of my children.......it's always the other one's fault.

If i was in his shoes, id also hide it from you, cuz what would you have dun if you knew???
Another argument that would have gone in circles....?

Reply to Delene
Posted by: Tiekie | 2005/11/30

Ek het lelike dinge gese maar net op antwoord van haar lelike sms'e nie uit my eie uit nie.

Laat mens net wonder wat steek hy nie nog weg nie ?

Reply to Tiekie
Posted by: Delene | 2005/11/30

Well, I dont see this being an issue...
Unless you said things you are ashamed of....??

he kept nothing that important from you to make an issue out of it.
More important issues in life..
Move on...he was just trying to keep the peace.....

Reply to Delene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement