advertisement
Question
Posted by: Nuut Hier | 2008/05/21

Moet ek die kans vat...wat trek my so??

Ek is in n af - aan verhouding met n vrou vir byna 3 jr nou. In die begin het dit goed gegaan maar stelselmatig het dinge vir ons skeefgeloop. Sy het n jaar na ons ontmoeting by my ingetrek en dit het net gehou vir n jaar.

Sy is nou 3 mnde by my weg en ons sien mekaar nog af en toe...sy doen haar ding en ek myne...ek weet sy is nog baie lief vir my en ek weet nie of ek dieselfde kan sê nie...anyway ek sal later meer oor ons twee praat, n ander ding het nou kop uitgesteek.

My seun se vriend se Ma het my een oggend begin sms, so week gelede, om onverskoning te vra oor sy laat was toe sy haar seun afgelaai het.
Ek het terug reply en uit die bloute vra sy hoe dit nog met my gaan ens. Die een sms het gelei na n ander en nou, n week later ken ek al een van haar fantasies.

Ek het haar gevra wat sy van my verwag en sy het gesê dat sy net eers n vriendskaplike verhouding wil hê en dat sy weet dat dit na meer sal lei. Sy is in n 5 jr lange verhouding. Wat moet ek hiervan maak, dit is opwindend en dit raak soms warm (ons sms gesprekke)...maar wat nou??

Ek het nie vriende of familie met wie ek die geheim kan deel nie, ek sal maar deel van "julle" word en al my sorge hier laat gaan.
Enige voorstelle asb, enigeen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Cant help wondering if something isn't working out in her other relaionship, that she is now looking back more fondly on what she had with you ? As CPM says, you know now she may be interested in being unfaithful to her present partner --- that makes her a poor risk for any other relationship, too.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Rudi | 2008/05/22

"Meisie" is so reg: "Run, Forest, run". Spaar jouself baie hartseer, probleme en verduidelikings. Dis nie die pret werd nie.

Reply to Rudi
Posted by: sadi | 2008/05/22

Julle altwee soek nou vir moeilikheid. En sy het die moeilikheid begin. Soos Meisie se dit voel nou lekker maar na n rukkie gaan die lekker nie meer so lekker wees nie.

Reply to sadi
Posted by: meisie | 2008/05/21

moenie. hardloop terwyl jy nog kan, jy is op die rand van 'n gapende spiraalna onder. dit voel nou lekker, maar binne 2 weke kan (gaan) alles verander. nie vir goeie nie. Run Forrest, run!

Reply to meisie
Posted by: CP MOM | 2008/05/21

Welkom hier.

Sover ek kan verstaan is jy nie IN 'N VERHOUDING nie?

Die vrou IS in 'n verhouding?

Wil jy regtig betrokke raak by iemand wat haar partner "verneuk" ?

Kyk "warm" gaan jy "warm" raak as 'n girl op een of ander manier met jou chat dis mos maar 'n man se natuur, so ek verkwalik jou nie MAAAR

Soek jy 'n los gelukkie of soek jy 'n verhouding?

Onthou as sy dit aan haar partner kan doen kan sy dit aan jou ook doen!

Hoekom leef sy nie haar fantasies uit met haar partner nie!

Dis hoe ek dit sien, hoop dit help.

Reply to CP MOM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement