advertisement
Question
Posted by: Savannah | 2007/12/11

Moesies

Goeiedag
Ek wil graag weet hoekom het ek so baie klein bruik vlekkies op my vel en gesig. Dit lyk meer soos sproete. Is dit as gevolg van die son? Hoe kan ek verhoed dat dit vermeerder?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Savannah
Party mense het net 'n veltipe wat meer geneig is om sproete te vorm. Son sal dit vererger en daarom moet jy maar 'n goeie sonblok altyd gebruik, selfs jou daaglikse gesigroom moet sonblok in hê. Dra 'n hoed as jy op die strand loop. As jy die sproete wil ligter hê, moet jy asb nie sommer enige room opsmeer nie, maar sien liewer 'n dermatoloog.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement