advertisement
Question
Posted by: moesie | 2007/12/10

moesie laat uitsny

More dokter.

Ek het verlede week aan dokter 'n vraag gerig, oor 'n moesie op my arm en dokter het gese dat ek moet uitkyk vir sekere dinge as ek bekommerd voel. Ek het toe wel dokter toe gegaan en het die dokter 3 afgebrand en een op my gesig uitgesny. Dit was Woensdag verlede week. Gister het ek verskriklik baie blasies rondom die sny ontwikkel wat verskriklik brand. Vandag lyk dit of van die blasies doppies vorm. Is dit dalk 'n reaksie op die inspuiting om my moesie te verdoof, of is dit maar alles net deel van die herstel proses? En indien nie, moet ek terug gaan na die dokter sodat hy kan kyk daarna?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Moesie
Jy kon dalk allergies gewees het vir die pleiser of die salf, dis defnitief nie "normaal" nie. Laat hy liewer weer kyk asb?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: jonny | 2013/12/28

Hello, het 'n moesie op my arm van dat ek baie jonk was en ek is nou 17 jaar oud. Omtrent 'n week terug het ek Wart Magic op gesit om te kyk of dit sal werk maar nou lyk die moesie donkerder en ook 'n bietjie groter geword. Ek is baie bekommered kan daardie goed wat ek opgesit het kanker veroorsaak nou? Vooreen was die moesie klein en net rond asseblief gee vir my raad!!

Reply to jonny

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement