advertisement
Question
Posted by: moesie | 2007/12/03

Moesie

"n miskiet het my die naweek reg langs 'n vet moesie op my arm gesteek en het ek per ongeluk my moesie stukked gekrap, toe ek gister die rofie wil aftrek het die hele moesie afgekom, is dit skadelik of gevaarlik? Dan wil ek ook hoor, ek het 'n paar moesies wat vet en opgelig is bo my vel, moet ek hulle eerder laat verwyder?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Moesie
Sit net 'n antiseptiese salfie op die stukkende moesie en plak dit toe dat dit nie kwaad in kry nie.
Tekens van gevaarlike moesies wat verwyder moet word:
1. verander van kleur of bestaan uit meer as een kleur
2. word skielik groter of is groter as 6mm deursnit
3. het 'n onreelmatige rand of is asimmetries
4. Jeuk brand of pyn
5. Is opgehewe en onreelmatig
As jy iemand in die familie het met velkanker is dit maar 'n goeie voorsorgmaatreel om 'n dermatoloog na jou moesies te laat kyk.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: sam | 2015/03/11

ek het n moesie half oner my bout en sit parmanent op hom en het hom al raak geskeer kan dit gevaarlik wees

Reply to sam

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement