advertisement
Question
Posted by: Why? | 2004/11/19

Moeg vir trou ring

Hoe voel julle mans en vrouens oor julle trou ringe? Het dit betekenis of kan jy moeg word vir jou trou ring? Sal jy graag na 15 jaar 'n nuwe een wil laat maak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: I | 2004/11/22

The rings are only a symbol of the love you declared, not the love itself. Anything else can be used for this. If you are tired of the ring, it does not mean that the love is gone. Fashion changes and rings that were fashionable a few years back are not that nice anymore. Or do you want a new ring to symbolise a new peiod in your life?

Reply to I
Posted by: NLM | 2004/11/19

Liza, dis nou n skitterende gedagte---so n bek moet " jam " kry

Reply to NLM
Posted by: Liza | 2004/11/19

Persoonlik dink ek nie dat dit op 'n snaakse manier betekenis gee nie. Vir my sal dit ware betekenis he en 'n manier wees van se - 'Ek voel nog so lief vir jou as toe ons die eerste keer getrou het'. Its like renewing your vows. Miskien moet jy vir jou man vra of hy nie ook dit wil doen nie? Dan kan julle sommer 'n hele romantiese ete maak sodra die ringe klaar is en weer vir mekaar gee.

My 2c

Reply to Liza
Posted by: Q | 2004/11/19

Dis heel normaal, dit is n simbool en maak nie saak wat die vorm nie dit bly jou ring, baie mense as hulle jare se juwelle saam smelt kry die ring nog meer sentiment en dus baie meer waarde!!! Dit kos tussen 2-3000 rand om dit te laat doen maar dit is normaal!!!!! gee ook nuwe betekenis aan ding op n snakse mannier

Reply to Q

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement