advertisement
Question
Posted by: maddie | 2007/03/06

Miskrame - HELP

Dok, ek het al twee miskrame gehad, laaste een 2 mnd terug. Intussen vasgestel my skuldklier is effe onderaktief en bloed bietjie duk. Onbepland het ons 'n week terug agtergekom dat ek weer swanger is. Ek ervaar tans dowwe lae buik puin. Was gister baie naar en benoud en vandag weer beter (minder naar) Moet ek bekommerd wees, of is dit maar klein dingetjies wat my nou agterdogtig maak.

Gebruik tans Folic acid, medikasie vir my skuldklier (0.05mg), iets om die bloed dun te hou en vitamien aanvulling vir swanger vroue.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like you are doing the right things and the nausea isn't anuthing to worry about. Mild cramps are also normal. You should see your gynaecologist as soon as possible though in view of your past history.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: AD | 2007/03/06

Hi Maddie
Het jy al met jou dokter gepraat wat vir jou die medikasie vir jou skildklier voorgeskryf het? Is dit veiling om te neem tydens swangerskap? Maak net 100% seker want daar is min goed wat mens kan neem tydens swangerskap. Aspirien is gewoontlik baie gevaarlik omdat dit jou bloed verdun. Praat asb met jou dokter.
Tydens my eerste paar weke van swangerskap het ek ook dowwe pyne ervaar maar dit het nooit vir lank aangehou nie. Indien jy bekommerd is, gaan sien eerder jou gynae. Hou duim vas dat alles 100% verloop!

Reply to AD

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement