advertisement
Question
Posted by: Wayne | 2004/11/16

Mini-worsies : Jaloesie

Ek het 3 miniatuur worsies, seker die mooiste in die land! Die probleem is dat twee van hulle reuntjies is, en gedurig aan die grom is vir mekaar. Die pa en ma is so 2 1/2 jaar oud, en die baba (ek het besluit om een te hou van hulle werpsel) is nou al so 1 jaar oud. Die kleintjie vat nou die heeltyd sy pa aan, veral as ek naby hulle is. Hy is ook baie sterker gebou as sy pa, en raak soms baie aggressief. Hy het nou al twee keer sy pa gebyt (elke keer wanneer ek by is), en die pa was altyd die dominante een, en staan weer op sy beurt nie terug vir die kleintjie nie. Ek sit met 'n moeilike situasie - drie worsies met net een tefie. Die tefie (ma) is reggemaak, maar dit lyk of die kleintjie steeds baie besitlik is oor haar. Ek kan ook nie regtig aandag gee aan die pa nie, dan trek die kleintjie sy rug krom, en beloer ons. My vraag - Sal dit help om een van die reuntjies reg te maak. En indien wel, watter een moet reggemaak word? Of dalk albei? Dankie vir 'n fantastiese webblad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Wayne
Actually the best in the long run, and for the sake of the dogs, would be to re-home the younger male. There will probably always be tension between the two males and they could end up really injuring one another. If this is really not a possibility then I recommend an animal behaviourist come and consult you to give you a proper assessment and a program to follow. (See www.animal-behaviour.org.za) Some things which may be suggested to improve things:
1. Castrate the younger or less dominant dog. This is not always obvious and the younger one may already have taken over as top dog. You could also give the castrated one hormone therapy for a few weeks to speed up the process as neutering takes about 6 weeks to take effect.
2. Give the dominant entire dog all the privileges such as greeting him first, feeding him first, allowing him to sleep in the best spot etc.
3. When they stare or growl at each other, walk away. Don't shout or punish either dog. If necessary separate them calmly and give then both time out in separate rooms for 10 minutes.
Karen Gray-Kilfoil
ANIMAL BEHAVIOURIST

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lucia | 2004/11/17

Wayne

In so 'n geval moet jy die MINDER dominante mannetjie laat reg maak hetsy dit nou die pa of die seun is. Wat hier gebeur is die pa was nog altyd die "hoof" mannetjie. Nou is daar 'n ander mannetjie (wat intussen volwasse geraak het) en hy gaan nou basies probeer om die posisie van "hoof" mannetjie oor te neem. Dis dood natuurlik dat hulle vir die posisie as "leader of the pack" sal baklei en het niks basies uit te waai met die verhouding tussen 'n ma en haar baba nie. Sy sien hom nie meer as "haar baba" nie, maar 'n potensiele maat (diere is nie soos mense nie) en die pa en seun sal dus baklei vir die belangrike posisie van leier. As jy die mindere dominanate mannetjie laat reg maak, sal hy sy posisie so aanvaar en nie meer moeilikheid soek met die meer dominante mannetjie nie en jy sal peace en vrede in die huis ervaar.

Reply to Lucia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement