advertisement
Question
Posted by: CG | 2004/11/04

Minerva & antibiotika

Subject: RE: Minerva and antibiotics
Posted by: CG
Message:
Ek is vanaf begin Sep op Minerva & antibiotika(Purbac)velprobleem. Voorheen op Triphasel.Hoe groot is die moontlikheid dat ek nou sou swanger word? en indien ek swanger is en nie bewus is daarvan nie,nog steeds my pil & antibiotika gebruik, sal daar enige invloed op die ontwikkeling van die baba wees. My antibiotika is 3 maande kursus.Baie dankie.
Date: 3/11/2004

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Soos voorheen gestel bestaan daar 'n skraal moontlikheid dat die antiobitika (ook purbac) die effetiwiteit van jou pil tydens die eerste paar weke van behandeling kon beïnvloed het. Indien menstruasie soos normaal plaagevind het (aangesien dit nou reeds twee maande is), hoef jy nie bekommerd te wees nie. Indien dit egter nie die geval is nie sal ek aanraai dat jy behandeling staak en 'n swangerskapstoets ondergaan. Geen data van die effek van PURBAC op swangerskap by die mens is bekend nie, maar gebruik word steeds teenaangedui tensy die gebruik daarvan werklik die potensiele newe-effekte oorskry nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement