advertisement
Question
Posted by: Nica | 2008/02/05

Minerva

Hi, Ek trou in Maart en ek wil net weet of Minerva `n goed genoeg voorbehoed pil is? Ek gebruik dit nou al vir 10 jaar (vir my vel en regulering). Volgens my doktor kan ek maar aangaan met Minerva maar ek wil net doodseker maak - ons wil nie nou al kinders hê nie.
Dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Minerva is as effective as the other Pills.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jeanine | 2008/02/05

Ek was vir lank op Minerva, het getrou en dit toe as voorbehoed pil gebruik. Dit het goed gewerk vir ons. Ek het in Augustus van die pil afgegaan omdat ons wou begin met 'n gesin, en ek was een van die gelukkiges wat binne 2 maande swanger was.

Ek's seker dit is voldoende - hoewel jy moet onthou dat die pil nie 100% effektief is vir almal nie.

Sterkte

Reply to Jeanine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement