advertisement
Question
Posted by: Kasandra | 2008/01/24

Milk Thistle

Hello doktor
dankie vir jou antwoord op die cholestrol vraag. Ek het Milk Thistle by die huis sal ek dit 2 keer 'n week drink net om my lewer uit te help? Ek wil ook nie te veel pille drink nie want alles het seker 'n invloed op die lewer en niere. Op die oomblik gebruik ek net my voorbehoedmiddel en cholestrolpil. Die anstigheid ens is nie so erg in die oggend nadat ek geeet het nie. Ek drink ook biostrath "food supplement" wat lyk of dit baie goed is. Kan jy dalk vir my verduidelik wat jy bedoen met die cholestrol kan hormoon vlakke verhoog? Kan dit my pms erger maak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kasandra
Jy kan die milk thistle en biostrath met liefde gebruik. Die cholesterol PILLE kan die hormoon vlakke van die Pil in jou liggaam verhoog omdat dit kompeteer met die ensieme in jou lewer wat beide pille “verwerk”of afbreek, so dit pil se uitwerking kan verhoog word. Hoër hormoonvlakke kan dalk jou PMS vererger.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement