advertisement
Question
Posted by: Jollie | 2005/06/29

Migranes

Ek is al 'n migrane leier vir 'n baie lang tyd en is al so moeg om pille te sluk vir 'n hoofpyn. Ek is bang om pille te vat want ek weet nie of my mag al beskadig is van al die pille wat ek gevat het nie. Weet iemand dalk van 'n dieet wat 'n mens kan volg om migranes te verhoed, want daar word gese dat dit die kos is wat mense eet.

Help ASB

Jollie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Jollie,

Ek stem saam dat die pille u liggaam kan beskadig, en ons moet n ander antwoord vir die problem soek. Die meeste hoofpynleiers het nie n diet sneller nie, en in daardie mense help dit glad nie om op n diet te gaan nie. Dit is belangrik dat u eers n mediese ondersoek laat doen, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. On dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jollie | 2005/07/06

Daie Dankie vir Dr se raad,

Ek stem saam met die oe en die tande ek het swak oe en dra -|- ak lense, en werk op 'n rekenaar die hele dag, en dan weet ek dat ek op my tanne kners.

Ek weet dat ek 'n plaatjie kan kry vir my tanne, maar wat doen 'n mens met swak oe, jy moet maar saam met dit lewe.

Dink Dr dat yster ook 'n oorsaak kan wees van Migraines, hoekom ek vra is my yster is baie onstabiel dit is hoog en dan is dit weer laag ek wonder maar net of dit ook 'n oorsaak kan wees,want yster is in die bloods omloop, en soos wat ek al gelees het van migrains is dit ook in die bloods omloop.

Baie danie

Jollie

Reply to Jollie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement