advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2008/05/27

Mercilon

Ek is al vir amper 'n maand op Mercilon. My dokter het my van Nordette afgehaal omdat ek hoë bloeddruk ens van dit gekry het. Wel, eks op my 4de hormoonlose pilletije en my "periods" is nog nie hier nie. Ek is egter seksueel aktief, maar is seker ek is nie swanger nie. Ek tref altyd ekstra voorsorg. Ek wonder maar net hoekom vat dit solank om te kom?? Ek het my "periods" op Nordette geskiep om oor te kan gaan op Mercilon. Kan dit dalk 'n effek hê? Help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig sal jy maar net moet wag en sien of jy jou menstruasie kry. Die oorskakeling van een voorbehoed pil na 'n ander kan 'n uitwerking op jou menstruele siklus he, maar daar is altyd 'n moontlikheid dat jy swanger is. Indien jy nie binne die volgende week of twee jou menstruasie kry nie, stel ek voor dat jy 'n swangerskap toets doen. Indien jy nie swanger is nie, besoek jou dokter.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: sego | 2008/10/06

i stop taking mercilon birthcontrol pills. I have had my periods about two weeks back, now i am menstrurating ? Is that normal and do i need to take any pills to stop the periods.

Reply to sego

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement