advertisement
Question
Posted by: A | 2007/02/19

menstruasie vs trou

ek is op die pil triphasil. Ek trou 6 oktober en begin 8 oktober menstueer. Wat kan ek doen om my menstruasie met 'n week of so uit te stel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Skip the placebo pills and carry on with the next pack.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: qqqq | 2007/02/19

ek gebruik melodene maar het al gaan kamp met geen toiletgeriewe oor my menstruasie tyd en het doodeenvoudig net my rooi pille (die kleure verskil dalk, maar ek praat van die 7 wat jy drink terwyl jy menstrueer) oorgeslaan. maw hou net aan om te drink daai tyd maar slaan die onaktiewe pille oor, en drink die wittes in plaas daarvan.

dit het niks snaaks aan my gedoen nie ek dink ek het net doodeenvoudig weer gemenstrueer toe ek by my rooies dievolgende keer kom. ek het dit MAW nie uitgestel met n week nie, ek het net daai maand se menstruasie geskip.


sterkte! en geniet die honeymoon!

Reply to qqqq

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement