advertisement
Question
Posted by: Lise | 2007/03/05

menopause

Hi

Ek is woonagtig in Namibia(Windhoek) ek het tot twee tot drie Apteke probeer om dié tablete te kry, maar nie een het dit nie. Miskien kan julle my sê watter apteek in Windhoek het al by julle bestel dat ek daar gaan kry, of kan julle my help want ek het daai probleem en wil graag swangerraak maar die Dokters het my gesê ek kan nie want ek prosieseer nie eiers meer nie.

Ek het al twee kinders ouderdom 18,12 en nou dat ek getroud is wil my man kind hê en dus die groot probleem in my huwelik.
Soms dink ek miskien omdat ek 3jaar gelede kanker behandeling gehad het kan ook miskien wees, maar voor dit het my mensturasie ook gestop en as ek eers voorbehoed pille drink dan eers sien ek dit net vir 3dae dan is dit ook weg as ek ophou drink so ek glo dat ek nog kan vrugbaar is.

Ek sal dit baie waardeer as julle my kan help.

Baie dankie

Mrs. Rithalise Linge (0811491485) or (061) 2996118(w)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGeneticist

Beste Lise

Ek weet nie watter tablette jy na verwys nie. Gaan sien 'n ginekoloog hy sal jou van die beste raad kan voorsien.

Groete, Maritha

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement