advertisement
Question
Posted by: Grietjie | 2008/01/10

Menograine gewig optel?

Hi Doc
Ek drink nou al 'n paar maande die menograine en my hotflashes is iets van die verlede. Ek het egter vreeslik gewig opgetel, seker 5 kilo's in 2 mnde. Ek het 'n vreeslike soetlus. Ek drink ook Cilift vir sowat 3 jaar en Eltroxin vir 10jaar. Is dit moonlik dat die 3 saam my gewig kan laat optel of dan so 'n soetlus kan gee?
Liefnis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Grietjie
Menograine kan water terug hou maar sal nie gewigs toename veroorsaak nie. Cilift kan gewigstoename veroorsaak. Lae serotonien vlakke kan lei tot 'n "craving" vir soetgoed. Chroom aanvullings , essensiele vetsuur aanvullings en 'n dieet hoër in proteiene mag help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/02/25

Middag Dr Bets Ek sweet geweldig in my kop en is partykeer 'n baie groot verleentheid,. 'n Vriendin het my vertel van menograine wat daarvoor help. Is dit waar en kan ek dit gebruik saam met Estrofem. Ek is ook 'n gebruiker van ander chroniese medikasie. Baie dankie Carini

Reply to Anonymous
Posted by: Nannie | 2008/10/29

For the past year I gained an average of 10Kg.

I currently experience the following symptoms:-
- bloated stomach
- stomach cramps on regular basis
- swollen hands, feet, legs and arms
- facial puffiness

During September 2008 I went for blood test which revealed that my pottasium levels in my blood is very low.

For the past 10 years I was able to control my weight, but now I gain at least a kilo every week.

I control my eating habits and do not take any sugar or eat chocolates, etc.

Can you PLEASE help me?

Reply to Nannie
Posted by: Willemien | 2008/02/11

Dr Bets
Ek is 50 jaar oud en drink nou ook menograine tablette. Die voorskrif stipuleer dat ek dit 1 maal per dag moet drink en die nuutste voorskrif dt ek dit 3 x per dag moet drink. Is dit beter om dit in die aand of in die oggend te drink? Is 3x per dag nie te veel nie?
Willemien

Reply to Willemien

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement