advertisement
Question
Posted by: Nicky | 2007/02/13

meningitis / enkefelitis

Hallo Doc. Ek is 30 jaar oud en het nou al 3 keer in my lewe enkefilitis gehad. (Die laaste keer was verlede jaar Aug). Elke keer is dit die simtome van meningitis. Koors van 40 grade, nek styf en baie naar. Dan spandeer ek omtrent 'n week in die hospitaal, sukkel met hoofpyne vir 2 weke lank agv van die lumbar punksie, en dan hervat ek maar weer my lewe. Moet ek verlig wees dat dit net enkefilitis is of kan dit later oor gaan in meningitis?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nicky
Nee dis onwaarskynlik dat dit meningitis sal veroorsaak maar jy is blykbaar sensitief vir sulke tipe infeksies. As ek jy was sou ek maar die meningitis inenting gekry het...
Kry jy baie sinus infeksies?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Nicky | 2007/02/15

Hallo Doc,

Dankie vir jou terugvoering.

Ja, ek is nogal gepla met sinus infeksies. Het al 4 sinus operasies gehad om poliepe te verwyder, maar dit is nou al 10 jaar gelede gewees. Intussen het ons 4 jaar gelede van Durban na Pretoria verhuis en dit gaan heelwat beter, behalwe in die begin van die somer.

Is dit moontik die oorsaak van die inkefilitis? Hoe ernstig is dit? Kan jy my moontlik bietjie meer daarvan vertel?

Reply to Nicky

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement