advertisement
Question
Posted by: MANDY | 2004/11/14

MENIERE SINDROOM & HIPEREKSPLEKSIA

Ek is 34 en serebraal gestrem en het suurstofgebrek tydens geboorte gehad en is op 5 en 'n half maande gebore en het breinskade aan die regtekant. Ek ly aan meniere simdroom en Hiperekspleksia, waarvan ek meer sal wil weet. Ek gebruik Rivotril vir die hiperekspleksia, wat is laasgenoemde in die besonder?.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mandy, ek kan jou inligting gee oor Meniere’s sindroom, maar ek is jammer om te sê dat ek nie werklik die term “hiperekspleksia” ken nie. Het jy dalk ‘n beskrywing of die Engelse term vir my. Laat weet my asb. as ‘n nuwe vraag en dan neem ons dit van daar. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement