advertisement
Question
Posted by: TOL | 2008/08/01

Melodene en gewig

Goeie dag ek hoop u sal my kan help?
Ek het my maandstonde een keer ' n jaar gekry (het amper 20kg opgtel) so 5 jaar terug toe het my ginekoloog my op Melodene gesit ek het in tussen toe baie gewig verloor. Ek is net baie bekommerd want my maandstonde het in tussen baie verminder was altyd so 5 dae dis nou net 3 dae en baie baie min. (weet ek is nie swanger nie dit gaan nou al vir die laast 1jaar en ' n half so aan). Het gehoor dit kan gebeur as jy te lank op ' n pil is?? Ek gym ook 3 tot 4 keer ' n week en eet gesond maar die laaste 6 maande het ek weer begin gewig optel!! Is dit omdat my maandstonde nie weer reg is nie?? Ek kon ook agter as ek my pil vergeet om te drink vir so twee dae in ' n ry dat ek vreeslike " cravings"  kry is dit normaal??(weet ek is swanger nie ). Kan die Melodene pil dit ook moeilik maak vir my om gewig te verloor?
Help asb ek sal dit baie waardeer.......

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is quite normal to have lighter and shorter periods on the Pill. This is not a problem. If you do not take your Pill regularly, you will have hormonal swings and this can cause cravings. I doubt that the Pill is causing your weight gain as you lost weight before while on it.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement